O My Kind
Adam Tas
3:34Die gety het gebloei Soos die laaste soldaat Alleen deur sy makkers Op die slagveld gelaat Waar die bees spoor paadjies doodloop Op die kruin van die hoogste duin Ruik ek buskruit en brandewyn In die gate van ‘n Remmington magasyn En dis hier waar vader-tyd Sy tabernakels kom bou En hy skaaf hom uit met die wind en die weer Om vir jou ou bietjie mens Net so ietsie van geduld te leer O kom dans op die wals van die laaste kitaar op aarde Lig jou glas my broer en sê jou dankies vir al die genade Kom dans op die wals van die laaste kitaar op aarde Lig jou glas my broer en sê jou dankies vir al die genade Ons sal ons kinders mos eendag Hiervan moet vertel Hoe ons wou dans in die ruins Van die Courtyard Hotel Maar agter die koue ysters Van die oorlog masjien Het ek die kaal kake Van hierdie dier gesien Maar toe alles verby is En die dagtes en die dooies lê Hoor ek die ritsel in die blare Van die laaste kitaar op aarde O kom dans op die wals van die laaste kitaar op aarde Lig jou glas my broer en sê jou dankies vir al die genade Kom dans op die wals van die laaste kitaar op aarde Lig jou glas my broer en sê jou dankies vir al die genade Die laaste kitaar op aarde