Assitie Virrie Here Wassie (Feat. Vincent Voegt & Melanie Voegt)

Assitie Virrie Here Wassie (Feat. Vincent Voegt & Melanie Voegt)

Alive In Kaaps

Длительность: 5:49
Год: 2024
Скачать MP3

Текст песни

cssittie virrie Here wassie
cssittie virrie Here wassie 
Waa sou os gewiesit?
Waa sou os wies?

cssittie virrie Here wassie
cssittie virrie Here wassie 
Waa sou os gewiesit?
Waa sou os wies?

cssittie virrie Here wassie
cssittie virrie Here wassie 
Waa sou os gewiesit?
Waa sou os wies?

cl staan hulle op tien my
En al sê hulle wat van my
Soes 'n voëltjie wat ytbriek
Yt di hunter se trap
Di curse is gebriek; os is vry

cl staan hulle op tien my
En al sê hulle wat van my
Soes 'n voëltjie wat ytbriek
Yt di hunter se trap
Di curse is gebriek; os is vry

cssittie virrie Here wassie
cssittie virrie Here wassie 
Waa sou os gewiesit?
Waa sou os wies?

cssittie virrie Here wassie
cssittie virrie Here wassie 
Waa sou os gewiesit?
Waa sou os wies?

clles wêhk tien goede
Ve di wat Hom liefhet
clles wêhk tien goede
Ve di wat Hom eer
Os help ko vannie Here;
Wat hiemel en aarde gemaak het
Os help ko vannie Here;
Wat hiemel en aarde gemaak het

clles wêhk tien goede
Ve di wat Hom liefhet
clles wêhk tien goede
Ve di wat Hom eer
Os help ko vannie Here;
Wat hiemel en aarde gemaak het
Os help ko vannie Here;
Wat hiemel en aarde gemaak het

cssittie virrie Here wassie
cssittie virrie Here wassie 
Waa sou os gewiesit?
Waa sou os wies?

cssittie virrie Here wassie
cssittie virrie Here wassie 
Waa sou os gewiesit?
Waa sou os wies?