Buffel Van Buffelsfontein
Appel
2:57Sy dra plakkies by haar kant rok Pronk pragtig soos 'n springbok Teken prentjies in die wolke met haar vingers in die lug Bo blink en onder stink is wat sy van die bo—dorp dink Die larnies met die stiff upper lip Sy is maar net 'n lappop wat daar op 'n hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van heito potato, ja Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Sy praat van heito potato Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge, laat staan Laat staan sulke dinge, laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan die dinge wat jou pla Die blou in haar klou met haar moue opgevou Sy werk in haar mini met 'n blou overall Pass vir haar die spanner, ja Haar hond se naam is Werner Hy double clutch soos hy soggens die posman jaag Sy is maar net 'n lappop wat daar op 'n hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van heito potato Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Sy praat van heito potato Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge, laat staan Laat staan sulke dinge, laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan die dinge wat jou pla Sy praat van heito potato, ja Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Sy praat van heito potato, ja Buk of sy byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan die dinge wat jou pla O, my hartjie! Wat het jy gemaak? Sy praat van nege maande bo in die Roeland Straat