My Alles
Bobby Van Jaarsveld
3:17As ek opstaan of ek gaan slaap Is dit net jy, wat in my kop bly En in my drome, en in my hart voel ek jou Want agter mure, vreeslike mure Roep my hart uit, dit skree jou naam uit En in ‘n oomblik Weet ek als is okay O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie Nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie My hart behoort nou net aan jou Liefling net aan jou Jy’s die beste ding wat met my gebeur het My wêreld draai om jou Ja, my hart behoort nou net aan jou Liefling net aan jou Ek is verewig en vir altyd joune My wêreld draai, my lewe draai om jou Dit is so moeilik, om te verduidelik Wat in my aangaan, maar dit is duidelik Dat ek verlief is, en dit als gaan oor jou Want agter mure, vreeslike mure Roep my hart uit, dit skree jou naam uit En in ‘n oomblik Weet ek als is okay O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie Nie nog ‘n dag nie,ek kan jou nie vergeet nie My hart behoort nou net aan jou Liefling net aan jou Jy’s die beste ding wat met my gebeur het My wêreld draai om jou Ja, my hart behoort nou net aan jou Liefling net aan jou Ek is verewig en vir altyd joune My wêreld draai, my lewe draai om jou En as storms in my hart kom breuk Weet ek jy is daar Dis net jy wat hierdie hart kan rustig maak My hart behoort nou net aan jou Liefling net aan jou Jy’s die beste ding wat met my gebeur het My wêreld draai om jou Ja, my hart behoort nou net aan jou Liefling net aan jou Ek’s vir ewig en vir altyd joune My wêreld draai, my lewe draai om jou