As Ek Dalk (Feat. Eloff)

As Ek Dalk (Feat. Eloff)

Demi Lee Moore

Альбом: As Ek Dalk
Длительность: 3:10
Год: 2024
Скачать MP3

Текст песни

As die liefde vir ons skryf
Lees ons tussen die lyne
Steeds is jy my beste vriend
My begin en my einde
Het gebreek aan wat ons bou
In stukke nou
Val neer voor jou

Saam die eis in my glas
Verdwyn als van jou
Nou word wat oor is verdun
En proe als net vuil
Ek weet dit was n seer
Maar weet dit van my
Jy sal my ware liefde bly

As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog een keer kon voel
As ek dalk tyd terug kon speel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet maar ek het nie

Jy sal nooit weet wat jy het
Todat jy dit verloor nie
Dalk het jy van my vergeet
Ek belowe ek sal nie
Dis my hart wat wil onthou
Ek bly vas hou
Nogsteeds aan jou

Saam die eis in my glas
Verdwyn als van jou
Nou word wat oor is verdun
En proe als net vuil
Ek weet dit was n seer
Maar weet dit van my
Jy sal my ware liefde bly

As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog een keer kon voel
As ek dalk tyd terug kon speel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet maar ek het nie

Na na na
Na na na
Na na na
O we o we o
Na na na
Na na na
Na na na
O we o we o

As die liefde vir ons skryf
Lees ons tussen die lyne

As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog een keer kon voel
As ek dalk tyd terug kon speel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet maar ek het nie

Na na na
Na na na
Na na na
O we o we o
Na na na
Na na na
Na na na
O we o we o

Na na na
Na na na
Na na na
O we o we o
Na na na
Na na na
Na na na
O we o we