Neon Moon
Demi Lee Moore
4:11Oh oh oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Het jy al ooit gevoel jy wil oor begin Op n ander plek n nuwe lied gaan sing Wou jy al ooit dinge agter laat Net jou oë toeknyp en droom en waag Oh oh oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Kry my op die pad die pad Waar die dromers loop Son oor ons skouers Ons oë vol hoop Kom saam kom saam Dis al wat dit kos Ek en jy is gemaak Om spore te los Ek en jy is gemaak Om spore te los Oh oh oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Ek weier om te glo dat ons kleur verdof Lat die dinge hier ons uit sal stof Ons kan kies wat ons glo Ons kan kies wat ons dink Ons kan kies hoe ons voel En hoe ons woorde klink Kry my op die pad die pad Waar die dromers loop Son oor ons skouers Ons oë vol hoop Kom saam kom saam Dis al wat dit kos Ek en jy is gemaak Om spore te los Oh oh oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Kry my op die pad die pad Waar die dromers loop Son oor ons skouers Ons oë vol hoop Kom saam kom saam Dis al wat dit kos Ek en jy is gemaak Om spore te los Ek en jy is gemaak Om spore te los Ek en jy is gemaak Om spore te los