Bietjie Lekkerder

Bietjie Lekkerder

Dirk Van Der Westhuizen

Альбом: Bietjie Lekkerder
Длительность: 3:03
Год: 2022
Скачать MP3

Текст песни

Kom draai my om in die middel van die nag en soen my
Al wat ek vra is raak aan my
Raak aan my gee my bietjie meer en o

Lê met jou lyfie teen my
Jy kan doen wat jy wil met my
Kom maak dit, maak dit bietjie lekkerder

Ek sien jou lyfie langs my
Hoor jy die stilte buite?
Dis net die nag geluide nou

Ek vryf my hande oor jou
Maar ek sien jy slaap al lankal
Wens jy kon wakker bly

Kom draai my om in die middel van die nag en soen my
Al wat ek vra is raak aan my
Raak aan my gee my bietjie meer en o

Lê met jou lyfie teen my
Jy kan doen wat jy wil met my
Kom maak dit, maak dit bietjie lekkerder

Ek weet dit raak al later
En ek sien jy is nou wakker
Het jou hart geweet ek dink aan jou?

Jy vryf jou hande oor my
Voel jou hartklop lê jy teen my
Gaan ons nou wakker bly?