Daar Kom ´N Beter Dag (Feat. Die Lekker Crew)
Ekc Worship
4:59Hy breek die kettings van die ellende Koperdeure verbreek Hy gou Ystergrendels slaan Hy stukkend Sy goedheid is tot ewigheid Uit die Noorde asook die Suide Uit die Ooste asook die Weste Lei Hy ons uit na ons stad toe Sy goedheid is tot ewigheid Hy breek die kettings van die ellende Koperdeure verbreek Hy gou Ystergrendels slaan Hy stukkend Sy goedheid is tot ewigheid Uit die Noorde asook die Suide Uit die Ooste asook die Weste Lei Hy ons uit na ons stad toe Sy goedheid is tot ewigheid Mense kinders, mense kinders Loof die Here, want Hy is goed Hy verlos ons, uit ons nood uit Sy goedheid is tot ewigheid Mense kinders, mense kinders Loof die Here, want Hy is goed Hy verlos ons, uit ons nood uit Sy goedheid is tot ewigheid Mense kinders, mense kinders Loof die Here, want Hy is goed Hy verlos ons, uit ons nood uit Sy goedheid is tot ewigheid Mense kinders, mense kinders Loof die Here, want Hy is goed Hy verlos ons, uit ons nood uit Sy goedheid is tot ewigheid Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Geen mense hand Geen mense krag, kan doen wat Hy kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Geen mense hand Geen mense krag, kan doen wat Hy kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis net die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Geen mense hand Geen mense krag, kan doen wat Hy kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Geen mense hand Geen mense krag, kan doen wat Hy kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net die Here wat dit kan doen Dis net Die Here, Die Here, Die Here, Die Here Die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net Die Here wat dit kan doen Dis net Die Here, Die Here, Die Here, Die Here Die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net Die Here wat dit kan doen Dis net Die Here, Die Here, Die Here, Die Here Die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net Die Here wat dit kan doen Dis net Die Here, Die Here, Die Here, Die Here Die Here wat dit kan doen Dis klaar wat dit so is Dis net Die Here wat dit kan doen