So Ry Die Trein
Erika Strydom
2:42O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal En ek klim op my perd, my blink vosperd, en ek kom om jou te haal Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal Op my mooi ryperd my blink vosperd met 'n spliternuwe saal En nou't ek 'n nooi, 'n mooie nooi en een ding is maar klaar As die oes eers verby, saal ek op en ry met my blink vosperd na haar Om haar te vra om met my te trou, my vosperd blink mos mooi Op 'n flink galop ry ek na haar, sy's my plaas se nuwe nooi En nou's ons getroud en het 'n span van twaalf groot seuns as kroos En elkeen wil nou 'n vosperd hê om 'n nooientjie te gaan troos Ag luister tog na goeie raad as jy 'n vosperd kry Ry dan liewer rond op jou eie plaas waar jy nooientjies kan vermy Ry dan liewer rond op jou eie plaas waar jy nooientjies kan vermy O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal En ek klim op my perd, my blink vosperd, en ek kom om jou te haal Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal Op my mooi ryperd my blink vosperd met 'n spliternuwe saal Op my mooi ryperd my blink vosperd met 'n spliternuwe saal Op my mooi ryperd my blink vosperd met 'n spliternuwe saal