Dagdrome In Suburbia (Feat. Spoegwolf)
Francois Van Coke
3:12In hierdie woonbuurt wen niemand nie, elektriese heinings hou die skelms uit (Uit) Kerke soos vuurpyle staan die strate vol, ek is lui en my buurman is dood O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad huis toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer, ek lewe, ek belowe In die skole leer niemand nie, onderwysers wat rook by die vensters uit (Uit) Bottels soos landmyne lê die parkies vol, ons braai vanaand en ons braai môre O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad huis toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer, ek lewe, ek belowe Deur die skrefies in die blindings, straal die son sy lig op ons wêreld uit Dit raak te warm hier binne Ek slur al my sinne Ek was al in Sun City, ek was in Transkei Dit raak te warm hier binne Ek slur al my sinne Ek lewe, ek belowe Ek lewe, ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad huis toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer, ek lewe, ek belowe Ek lewe, ek belowe Ek lewe, ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer, ek lewe, ek belowe