Liefling
Gé Korsten
3:09Ek hoor nog die lied in die hawe (Van matrose, van matrose) 'n Lied wat vertel van hul dade (Waar matrose altyd val) Sing seeman sing, jou lied wat hy mee bring Die groot oseaan sal my hart verstaan al my liefde en verlange Sing seeman sing, jou lied wat hy mee bring Die groot oseaan sal jou hart verstaan al jou liefde en verlange Van Kaap tot die kant van Rangosekaai (Moes ons weg gaan, moes ons weg gaan) En selfs waar ons vas smeer in verre Shanghai (Was jou liefde altyd daar) Sing seeman sing, jou lied wat hy mee bring Die groot oseaan sal my hart verstaan al my liefde en verlange Die see kan 'n seeman sy vreugde gee (Deur die jare, deur gevare) Maar nou roep my vaderland my weer (En my hart sê ek moet gaan) Sing seeman sing, jou lied wat blydskap bring Die groot oseaan het jou hart verstaan al jou liefde en verlange Sing seeman sing, jou lied wat blydskap bring Die groot oseaan het jou hart verstaan al jou liefde en verlange Al my liefde en verlange