Spontaan
Riaan Benadé
2:59Hier was niks 'n Paar honderd jare terug Toe kom ons hier En nou dra ons die gewig Van ‘n land wat by ons vat Elke druppel sweet wat ons kon sweet En hulle weet Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie Niks kan ons maak kniel behalwe God nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog gaan bereik nie Ons sal self Soos dit is Word alles oorgegee Maar daar is niks Wat ons spore weg kan vee Uit grond wat in ons hart Meer as wat ons nodig het kan gee Ooh en ons weet Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie Niks kan ons maak kniel behalwe God nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog gaan bereik nie ons sal self En na al die jare Ken ons die waarde Van staan as een man (Staan as een man) En ons onthou (En ons onthou) Waar ons begin het Gedink hul ons stilhet Maar dis wie ons is (Dis wie ons is) Ons sal self Maak soos ons gemaak het Begin soos ons begin het Oorwin het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog gaan bereik nie Ons sal self Maak soos ons gemaak het Toe alles teen ons staan en ons sal self As jy ons nie wil lei nie (As jy ons nie wil lei nie) As jy ons niks wil gee nie Dit keer nie Wat ons nog gaan bereik nie Ons sal self