Doedoe Baba, Doedoe
Goggatjie
2:18Slaap, my kindjie, slaap sag Onder rose vannag Eers die armpies om my nek En dan warmpies toegedek Môre vroeg, as God wil Word my kindjie gewek Môre vroeg, as God wil Word my kindjie gewek Slaap, my kindjie, slaap sag Onder Eng'le se wag Hulle toon jou in 'n droom Kindjie Jesus se boom Slaap nou soet, hulle wys Jou 'n droomparadys Slaap nou soet, hulle wys Jou 'n droomparadys