Olivia
Gstring
3:32Ons dans nou saam Lank gewag Jy kry jou lag ingestop Op die bus geklim want al jou vriende praat Jy kan maar raas in die stort Bly by my of ry verby Of wag tot die skoolklok ry Kry my in jou tent as die ligte skyn Jy kan maar raas vir my Wanneer het ek mal geword Wanneerʼt die regering geflop Wanneer het my mense leer loop Wanneerʼs ek deur Rikus gedoop Wanneer kan ek doen wat ek wil Is die lewe regtig so mal Jy is my bestaan in die wind Jy maak my lag, jy maak my dag Ek verdwaal nogsteeds, maar sonder om te huil Is sy trots op my want jy lag dan saam Wanneer is daai hele fokken dag verby En twee weke voel langer in die somer Is ons tyd verby? Ek dink steeds aan jou Hoe lank gaan jy nog by hom bly Die Here vra my seun is jy gelukkig hey Gee my nog ‘n kans ek kan rigting kry Wanneer het ek mal geword Wanneerʼt die regering geflop Wanneer het my mense leer loop Wanneerʼs ek deur Rikus gedoop Wanneer kan ek doen wat ek wil Is die lewe regtig so mal Jy is my bestaan in die wind Jy maak my lag, jy maak my dag