Tussen Stasies (Feat. Die Heuwels Fantasties)
Jack Parow
3:41Ja die aarde is groot en die sterre is klein Daar's net akkedisse in die woestyn Bokke en dorings en die bitter alwyn Ek ken die Ooskus but it's not the same, ek sê Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong (Ah, gee vir my 'n sweep) (Gee my 'n stok) (Gee my 'n vroutjie in 'n bontrooi rok) (Gee my die oop veld waar die bokke wei daar tussen die klippe sal jy my kry, 'cause) Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong O die sterre bo die groot stad en die liggies in die nag Het my weggetrek en verober en in die donkerte geslag En teen die breek van die golwe en die kraak van die sweep Het ek bakklei en gestruggle en toe stadig wegbeweeg So nou's ek terug in die oop veld en terug in die gras Weer terug waar my voete in die poele rond kan plas Terug tussend die landerye en terug tussen die stof Terug tussen die hoë kranse van die bergrivier se mond Waar die bier en die braaivleis loop soos die snoek En waar die grond en die modder vlekke maak op my broek Terug tussen die wynlande en terug met die tang Terug op die damwalle waar ek lekker visse kan vang Terug waar die mense nog waai as jy verby hulle ry En waar die tannies by die tuisnywerheid pies bak vir my Waar die kinders in die straat speel en dit altyd ruik na braai want dis my plekkie daai Daar's min waterstrome Bak koeke oome Wind en sand en diamantdrome Telefoon pale en toring drade Koue bloue hemel met geen genade, 'cause Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus klong Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus klong