Groen Mamba
Jak De Priester
3:44Die lewe is ‘n legkaart En al die stukke lê deurmekaar As ons uiteindelik in mekaar pas Is die lewe reeds weer klaar Elke dag dan kom die son op En elke aand gaan hy weer sak Dis ‘n dag wat goed verby is Ek sit my legkaart in sy rak Maar my bokkie waar’s jou hart? My bokkie waar’s jou hart? My bokkie waar’s jou hart? Hier sit ek nou in pyn en smart En die donker gaan my vang ja Ja die donker gaan my vang Die donker gaan my vang As ek na jou aanhou verlang Ja ‘n vrou wil dit nog hoor Dat haar man haar nog bemin Maar niemand op hierdie aarde weet Hoekom sê ons dit so min Want ‘n vrou wil hê haar man Moet haar nog soen soos toe sy jonk was Sy will sy arms om haar lyf hê Sy wil hom voel soos toe hy stout was Maar my bokkie waar’s jou hart? My bokkie waar’s jou hart? My bokkie waar’s jou hart? Hier sit ek nou in pyn en smart En die donker gaan my vang ja Ja die donker gaan my vang Die donker gaan my vang As ek na jou aanhou verlang Maar ‘n man is nie ‘n klip nie Ja ‘n man is nie ‘n klip nie ‘n Man wil dit ook hoor Dat net sy liefde haar bekoor Baie skatte is nie belangrik nie Hoe jy lyk maak minder saak Dis net die rykdom van jou siel Waaraan sy eintlik graag wil raak Maar my bokkie waar’s jou hart? My bokkie waar’s jou hart? My bokkie waar’s jou hart? Hier sit ek nou in pyn en smart En die donker gaan my vang ja Ja die donker gaan my vang Die donker gaan my vang As ek na jou aanhou verlang As ‘n bus my more trap As ‘n bus my more trap As ‘n bus my more trap Dan het die Here my kom vat