Vriendskap Se Water
Jak De Priester
3:31As 'n seun die dag 'n man word Dra hy die wêreld op sy rug Hy moet sy vrou en kinders lief hê Hy moet sterk wees dis sy plig Hy moet 'n huis bou waar dit veilig is Hy word 'n leier vir sy land Hy moet besluit waarheen die toekoms lei Hy moet geluk hê aan sy kant Maar soms verdwyn die toekoms Soms is daar geen hoop Soms net een ry spore Wat jy alleen moet loop Want 'n man kan ook huil As die wêreld om hom skeer As die deure voor jou toeslaan En jy die swaarste les moet leer As die liefde voor jou weg raak En die son het ophou skyn As jy die tyd maar net kon terug draai En jy 'n oomblik weer kon leen Trek uit jou skoene Soen die reën 'n Man se grootse rykdom Is sy kinders by sy vrou Dis daai vakansies in Desember maand As jul sand kastele bou Maar tog op hierdie aarde Maak ons net skatte bymekaar Ons kan oorlog maak met woorde Of ons kan lief wees vir mekaar Maar soms verdwyn die toekoms Soms is daar geen hoop Soms net een ry spore Wat jy alleen moet loop Want 'n man kan ook huil As die wêreld om hom skeer As die deure voor jou toeslaan En jy die swaarste les moet leer As die liefde voor jou weg raak En die son het ophou skyn As jy die tyd maar net kon terug draai En jy 'n oomblik weer kon leen Trek uit jou skoene Soen die reën Die tyd maar net kon terug draai 'n Oomblik weer kon leen Want 'n man kan ook huil As die wêreld om hom skeer As die deure voor jou toeslaan En jy die swaarste les moet leer (As die liefde voor jou wegraak) As die liefde voor jou wegraak En die son het ophou skyn As jy die tyd maar net kon terug draai En jy 'n oomblik weer kon leen Trek uit jou skoene Soen die reën Trek uit jou skoene Soen die reën Trek uit jou skoene Soen die reën