Kaap
Jan Blohm
3:55As ek moet onthou sal ek vergeet Die dinge wat ek dink ek als weet Die sterre stelsels in die nag Lê vanaand vir ons en wag Ek wou nie weet dit is jy nie Ek wou nie weet dit is jy waarvoor ek so lank wag En ek ken elke lang pad En ek ken elke stof pad En ek ken elke kronkel Terug na jou En ek ken elke laat nag En ek ken elke boom wat Jy ook die saag vat Bring my terug na jou Sê my weer wat is jou naam? Hoe lank het jy in die reën gestaan? Het jy gebly om my weer te vra? Gevra of jy my saam kan dra? Ek wou nie weet dit is jy nie Ek wou nie weet dit is jy waarvoor ek so lank wag En ek ken elke lang pad En ek ken elke stof pad En ek ken elke kronkel Terug na jou En ek ken elke laat nag En ek ken elke boom wat Jy ook die saag vat Bring my terug na jou Jy’t gestop al wou jy ry Jy’t gegaan al wil jy bly Sal ek ooit my huis kan kry? Daar by jou in die beton kontrei? Ek wou nie weet dit is jy nie Ek wou nie weet dis jy waarvoor ek so lank wag En ek ken elke lang pad En ek ken elke stof pad En ek ken elke kronkel Terug na jou En ek ken elke laat nag En ek ken elke boom wat Jy ook die saag vat Bring my terug na jou En ek ken elke lang pad En ek ken elke stof pad En ek ken elke kronkel Terug na jou En ek ken elke laat nag En ek ken elke boom wat Jy ook die saag vat Bring my terug na jou