Ruby

Ruby

Jan Blohm

Длительность: 5:34
Год: 2015
Скачать MP3

Текст песни

Ruby sit nader trek terug die gordyne
Gooi my verlossing met jou sakkie
Medisynde
Gooi jou asem oor die kers
En trek toe die komberse
Die nag het oud geword

En hier
Hier kom die son
Ja, hier
Hier kom die son

Ons't gebid vir reën tussen
Vier en nege
Ek en jy en
'n Wêreld buite die deur
O saggies is jou asem
Frangipani en blare
Jy is my ondergrond

En hier
Hier kom die son
En hier
Hier kom die son

Lê
Lê my neer
O baby lê
Lê my neer

'Se mover en rower en
Die rook trek in kringe
Hoor jy die stem en hoor jy
Die gesange
O ek voel jou hitte en ek voel jou hart
Klop saam met my hart

En hier
Hier kom die son
Ja, hier
Hier kom die son

Lê
Lê my neer
O, baby, lê
Lê my neer

Daar is 'n tyd vir lyding
O ek voel heilig nou
Daar is 'n tyd vir bevryding
Baby ek voel veilig nou
Daar is 'n tyd vir genesing
Ek voel heilig nou
Belowe jy

Jy preach die gospel volgens Elvis en Johnny Walker
Bring daai velossing vir my
Want daar's teer in my longe vuur in my are
Ek voel heilig hier

Lê
Lê my neer
O, baby, lê
Lê my neer
O, baby
Lê
Lê my neer
O, baby
Lê
Lê my neer