Notice: file_put_contents(): Write of 672 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/karaokeplus.ru/system/url_helper.php on line 265
Jan De Wet - Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus | Скачать MP3 бесплатно
Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus

Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus

Jan De Wet

Длительность: 1:41
Год: 2002
Скачать MP3

Текст песни

Ek is bly ek ken vir Jesus
Ek is bly ek is Sy kind
En ek bly my hele lewe
Aan die Here vasgebind

Ek is bly ek het 'n Bybel
Dat ek elke dag kan lees
Kinders van die Here
Het niks om voor bang te wees
Kinders van die Here
Het niks om voor bang te wees

Ek is bly ek ken vir Jesus
Ek is bly ek is Sy kind
En ek bly my hele lewe
Aan die Here vasgebind

Ek is bly ek het 'n Bybel
Dat ek elke dag kan lees
Kinders van die Here
Het niks om voor bang te wees
Kinders van die Here
Het niks om voor bang te wees