Notice: file_put_contents(): Write of 665 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/karaokeplus.ru/system/url_helper.php on line 265
Jan De Wet - Here Jesus, Ek Is Klein | Скачать MP3 бесплатно
Here Jesus, Ek Is Klein

Here Jesus, Ek Is Klein

Jan De Wet

Длительность: 1:44
Год: 2002
Скачать MP3

Текст песни

Here Jesus ek is klein
Maak Uself my lewe rein
Laat ek altyd van U leer
Laat ek groot word tot U eer

O Jesus neem my
O Jesus lei my
O Jesus sterk my
En vorm my tot u eer

O Verlosser maak my sterk
Vlytig om vir U te werk
Laat my tog gehoorsaam bly
Altyd gaan waar u my lei

O Jesus neem my
O Jesus lei my
O Jesus sterk my
En vorm my tot u eer

Heiland laat my nooit vergeet
Dat U alles van my weet
Al is niemand ook by my
Sal U Here by my bly

O Jesus neem my
O Jesus lei my
O Jesus sterk my
En vorm my tot u eer