Siekverlief
Jay & Lianie May
3:44Druk die wekker af, slaap laat, moenie worry nie en skip vandag die draf, jy's al klaar flippen lekker verby So lê 'n bietjie langer by my Laat die foon maar lui, druk hom dood, bietjie stywer aan my sy en daar's nog pizza van gisteraand om die babie reg te kry So lê 'n bietjie langer by my Tien-uur was ons daar, elf-uur was ons klaar, bietjie lekker, twee-uur het gekom, ses-uur was die son op ons En langs die leë bottels soet Rosé Het jy jou nommer in die sand geskryf Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker Amper net so oulik soos ekke Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby So lê 'n bietjie langer by my Lê 'n bietjie langer by my Breakfast in die bed is nou net wat ons nodig het, dit voel asof ek droom want dis arbeie en room en bietjie jy So lê 'n bietjie langer by my Tien-uur was ons daar, elf-uur was ons klaar, bietjie lekker, twee-uur het gekom, ses-uur was die son op ons En langs die leë bottels soet Rosé Het jy jou nommer in die sand geskryf Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker Amper net so oulik soos ekke Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby So lê 'n bietjie langer by my Lê 'n bietjie langer by my Jy's awesome-rowend, een van 'n soort So kom ons vat 'n regmaker dan begin ons weer van voor Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker Amper net so oulik soos ekke Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby So lê 'n bietjie langer by my Lê 'n bietjie langer by my So lê 'n bietjie langer by my