Net Vir Liefde

Net Vir Liefde

Juan Boucher

Альбом: Kalm Voor Die Storm
Длительность: 3:20
Год: 2015
Скачать MP3

Текст песни

Jy loop heeltemal alleen langs ‘n rivier en hoop jy loop in liefde vas
Kyk jy mis en loop verby my weet ek jy sal weer en weer jou pad kan kry
Na my toe terug in my arms beland
Ons lieg ons leer ons het gelewe net vir liefde

‘n Droom is net ‘n wens wat ‘n hart kan maak en jy weet dit
En wense word waar as jy alles wat ek soek oorskreer het

Net vir liefde sê ek alles net vir liefde sê ek niks
Vir liefde sonder woorde kan ek alles reguit ruk
Net vir liefde gee ek alles wat ek het
Alles wat ek het

Jy loop verby die hele stroom sien ek alles wat jy droom tot daar ‘n heks kom
Sy sit jou onder hierdie spel dat jy niemand sal vertel wie jy rerig lief het nie
Kom na my toe terug want ek vra jou al lank
Hoe meer jy leer sal ek jou wys hoe ek jou verlief het