By Jesus Se Voete
Juanita Du Plessis
4:44Hoeveel keer het ek al hier voor U kom staan? Hoeveel keer het my eie wol my laat verdwaal? Ek probeer so hard om te wees wat U wil hê Maar Heer ek val Ek weet die wêreld raak te belangrik vir my En in my dwaasheid het ek van U vergeet Ek wil regmaak o Here ek bely Vergewe my Hier is ek ek gee my hele hart Ek gee my hele lewe Hier is ek ek gee alles van my Ek gee dit oor aan U Kom neem my hart O Heer Ek's verlore sonder U Maak my lewe rein Here lei my Ek gee aan U beheer Vul my met U Gees kom bly in my Dankie Heer dat U elke keer verstaan En dat U my nog steeds aanvaar net soos ek is Vorm my en maak my soos U wil Vergewe my Hier is ek ek gee my hele hart Ek gee my hele lewe Hier is ek ek gee alles binne my Ek gee dit oor aan U Kom neem my hart O Heer Ek's verlore sonder U Maak my lewe rein Here lei my Ek gee aan U beheer Vul my met U Gees Kom bly in my Hier is ek Hier is ek Hier is ek