By Jesus Se Voete
Juanita Du Plessis
4:44Sag, sag blink jou oë Uit jou gesig Gloei liefdeslig Knus Knus in my arms Heilig Veilig Warm Ek het jou nodig Hier by my heeldag Die wêreld oorbodig Ons twee 'n taakmag Niks kan ons keer Hy's in beheer Hy's ons liedsman Stuurman Weerman Sweef soos 'n arend Want Sy liefde dra ons so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So vêr soos die wind waai my lief In die Here se krag Sprei Sprei maar jou vlerke Daar's steeds 'n band Van hand na hand Maak, maak my jou toevlug Roep my Soek my Spoedig Saam is ons alles Leef ons uitbundig In dit wat bedoel is Gee ons ons beste Niks kan ons keer Want Hy's in beheer Hy's ons leidsman Stuurman Weerman Sweef soos 'n arend Want Sy liefde dra ons so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So vêr soos die wind waai my lief In die Here se krag Sweef soos 'n arend Want Sy liefde dra ons so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So vêr soos die wind waai my lief In die Here se krag