Hoor Hoe Raas Die Stilte
Karlien Van Jaarsveld
3:13Jy vergeet alreeds vir jare Om my deur nog oop te maak Jy vergeet alreeds vir maande Om my verjaarsdag op te maak En jy hoor my nie jy hoor my nie Jy sê nie meer jy's lief vir my nie Jy sien nooit meer net vir my nie Is die moeite dalk teveel? Jy praat nooit meer net met my nie Is jy klaar met my verveeld? Want jy hoor my nie jy hoor my nie Jy sê nie meer jy's lief vir my maar Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Al maak Selfs al maak jy wat Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Al maak Selfs al maak jy wat Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat Dalk hoef ons nie te praat nie Dalk hoef ek nie te weet Dit wat ek nie wil hoor nie Net jy't klaar van my vergeet Want jy hoor my nie jy hoor my nie Jy sê nie meer jy's lief vir my maar Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Al maak Selfs al maak jy wat Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Al maak Selfs al maak jy wat Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat En al hoor jy nie En al weet jy nie Alles van my hart nie Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Al maak Selfs al maak jy wat Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou Al maak Selfs al maak jy wat Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat