Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
Karlien Van Jaarsveld
3:32Nooit het ek geweet Hoe seer dit als sal maak nie Nooit het ek besef Hoe ek terug sal moet staan nie En toe kyk hoe die wêreld Als om ons verskeur So baie het gebeur Ek voel alleen op hierdie grondpad Met mense oë op my Wat toe kyk wat ek verkeerd doen En of ek terug gaan baklei U oë deursoek die aarde Om te sien wat opreg is Maar niks word gekry God red my uit Uit hierdie sirkus bedryf Met mense se oë Die heeltyd op my God maak my sterk Vir wat nog voorlê vir ons Ek dra my kruis met 'n frons Daars 'n storie in my Met die woorde geskryf In die notes op my iPhone Waar ek soms terug baklei Wat die mense nooit sal lees nie Want wat hulle nie weet nie Sal niemand kan nie verskeur nie God red my uit Uit hierdie sirkus bedryf Met mense se oë Die heeltyd op my God maak my sterk Vir wat nog voorlê vir ons Ek dra my kruis met 'n frons En al het ek seerkry Sal dit ook verby gaan Al sal daar leuens bly Sal ek kan sterk staan Want U red my uit Here, U hoor my God red my uit Uit hierdie sirkus bedryf Met mense se oë Die heeltyd op my God maak my sterk Vir wat nog voorlê vir ons Ek dra my kruis met 'n frons En al het ek seerkry Sal dit ook verby gaan Al sal daar leuens bly Sal ek kan sterk staan Want U red my uit Here, U hoor my Daars 'n storie in my Met die woorde geskryf