U'S My God
Retief Burger
4:39God van vreugde, God van vrede God van lewe en bowenal God oor my God van gister, God van vandag God van ewigheid bowenal God oor my Oe oe, God oor my En die Hemel straal van U Magtigheid En my lewe spreek van U Waarheid Hallelujah in die Hemel Hallelujah in my hart Vir ewig en ewig Hallelujah op die aarde Hallelujah in my hart Vir ewig en ewig O Hallelujah God van almag, God van krag Good oor die nasies en bowenal God oor my God van verlossing, God van genade God van vergifnis en bowenal God oor my O, God oor my En die Hemel straal van U Magtigheid En my lewe spreek van U Waarheid Hallelujah in die Hemel Hallelujah in my hart Vir ewig en ewig Hallelujah op die aarde Hallelujah in my hart Vir ewig en ewig O Hallelujah O Hallelujah (Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah) En die Hemel straal van U Magtigheid En my lewe spreek van U Waarheid Hallelujah in die Hemel Hallelujah in my hart Vir ewig en ewig Hallelujah op die aarde Hallelujah in my hart Vir ewig en ewig O ek sal sing Hallelujah O ek sal sing Hallelujah