Koue Voete Warm Liefde
Bok Van Blerk
3:35Dis die reuk in jou kleure Duskant middernag Dis die manne se stories Oor die dag se jag Dis die knette van die hout Wat die vlamme lek Dis my hart se plek Vergeet van gister Môre is nog 'n dag Saam sal ons huil En saam sal ons lag Bring die bokskitaar Want 'n man moet sing Ja, 'n man moet sing Manne dis 'n voorreg Om 'n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg Om hier vanaand te wees Onder die bosveldmaan Daar brand die hardekole saam Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Hardekole brand Onder die bosveldmaan Daar brand die hardekole saam Dis die groen mopanie Ja dis die ou leiklip Dis al die sterre in die hemel Wat stil daar sit Luister almal saam Na die vuur wat praat Na die vuur wat praat Manne dis 'n voorreg Om 'n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg Om hier vanaand te wees Onder die bosveldmaan Daar brand die hardekole saam Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Hardekole brand Onder die bosveldmaan Brand die hardekole saam Manne dis 'n voorreg Om 'n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg Om hier vanaand te wees Daar onder die bosveldmaan Daar brand die hardekole saam Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Hardekole brand Daar onder die bosveldmaan Daar brand die hardekole saam Daar onder die bosveldmaan Daar praat die hardekole saam