Go Rest High On That Mountain
Ruan Josh
4:05Jy sê Jy was al voorheen hier gewees hy wou hê Dat jy jouself vir hom voorlees en ek weet Presies wat jy bedoel Ek weet Dis ‘n prys om te betaal maak gereed Want hier's die sleutel tot my val kyk na my Hier diep tot binne my Jou diep seer is verby sê net vir my bodemlose liefde vry Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee Raak verlore Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer Raak verlore Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Asem in Laat my liefde oor jou spoel stadig in Tussen strome van gevoel jy en ek Die lig dans oor ons saam Omhels ons hier en nou van hier af kan ons bou ek is hier net vir jou Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee Raak verlore Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer Raak verlore Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Hoe stywer het ek jou Hoe langer jy bly oh Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee Raak verlore Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer Raak verlore Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou