Hou My Stywer Vas
Snotkop
3:40Meisie was ‘n aster wat die plaas goed ken ja sy't van kleins af al die beeste op die naam geken Meisie het geweet hoe om ‘n bul te tem en op die skou het sy mos altyd eerste prys gewen En sy't die mooiste bene in die hele dorp En as sy stap deur die lande kyk die skape op Sy't niks gelike van bak en brou en brei Sy wou net heeldag lank my trekker ry Sy ploeg my lande laat die stof so staan en al die boere wil weet hey wat's haar naam? Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson En ek's haar John John John John Deere Sy pluk die perskes met ‘n kort jean aan en by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam? Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson En ek's haar John John John John Deere Ek's haar John John John John Deere Meisie het geboer was ‘n Vrystaat nooi En sy's die dogter van oom Tokkie ja sy was te mooi Meisie het geweet hoe om ‘n skaap te skeer En haar appels was die mooiste in die hele streek En al die manne hou haar dop as sy die land bewerk Jy sien net Hilux bakkies by die plaas se hek Sy't niks gelike van bak en brou en brei Sy wou net heeldag lank my trekker ry Sy ploeg my lande laat die stof so staan en al die boere wil weet hey wat's haar naam? Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson En ek's haar John John John John Deere Sy pluk die perskes met ‘n kort jean aan en by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam? Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson En ek's haar John John John John Deere Ek's haar John John John John Deere Sy ploeg my lande laat die stof so staan en al die boere wil weet hey wat's haar naam? Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson En ek's haar John John John John Deere Sy pluk die perskes met ‘n kort jean aan en by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam? Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson En ek's haar John John John John Deere Ek's haar John John John John Deere