Hou My Stywer Vas
Snotkop
3:40(Nooi hom) (Gooi hom) Vanaand gaan ons vas vat tot hulle ons uit jaag (Rond loop) (Oop knoop) Die poppe gaan dans bra Nie tyd vir vrae vra So kap daai eerste een oop Kom laat ons woeker, een vir die boeke En laat my doppe oorloop Tot Ek My Hemp Verloor Wat Proe So? Proe vir my soos naweek Proe vir my soos hiert jou lekker ding Proe vir my soos naweek Smaak my al die dubbels het heuning in Proe vir my soos naweek (Naweek) Dis mos hoe die naweek proe Proe vir my soos son-steek Goeters breek Opneuk Tjoppies vreet Tot volgende naweek (Volgende naweek) Proe ons dit weer Proe ons dit weer Gee gas (Gee gas) Hou vas (Hou vas) Vanaand raak ons lastig My magtig dis pragtig Pak uit (Pak uit) Staan wyd (Staan wyd) Die manne is dorstig, die naweek raak morsig So kap Daai eerste een oop Hy raak nou lekker Kom raak gekletter En laat My doppe oorloop Tot Ek My Broek Verloor Wat Proe So? Proe vir my soos naweek Proe vir my soos hiert jou lekker ding Proe vir my soos naweek Smaak my al die dubbels het heuning in Proe vir my soos naweek (Naweek) Dis mos hoe die naweek proe Proe vir my soos son-steek Goeters breek Opneuk Tjoppies vreet Tot volgende naweek (Volgende naweek) Proe ons dit weer Proe ons dit weer Die week't sy gat gesien Ek gee hom drie uit tien Laat ons daai vuurtjie bou Ek proe iets lekker nou Wat proe ek hier? Wat proe soos die? Wat proe so mmmm, sappig? Proe vir my soos naweek Proe vir my soos hiert jou lekker ding Proe vir my soos naweek Smaak my al die dubbels het heuning in Proe vir my soos naweek (Naweek) Dis mos hoe die naweek proe Proe vir my soos son-steek Goeters breek Opneuk Tjoppies vreet Tot volgende naweek (Volgende naweek) Proe ons dit weer Proe ons dit weer Proe ons dit weer