Mal Oor Jou
Tarryn Lamb
3:57Vier woorde jy kry en verloor dit, ek’s lief vir jou Jy’t gese dis vir ewig maar waar is jy nou? Sal eerder blind raak As om julle saam te sien Hoe jy haar hande vat in joune En nie meer aan my dink nie Dis net te veel vir my Is dit nou heel verby Sal eerder blind raak Sal eerder doof word As wat ek hoor hoe julle sê Dat jy virewig saam vir wees En niemand anders reg was nie Dis net te veel vir my Is dit nou heel verby Sal eerder doof word Vier woorde Jy kry en verloor dit Ek’s lief vir jou (Ek’s lief vir jou) Dis so maklik gesê Maar ek wonder waar is dit nou (Vier woorde) Vier woorde Wat jy my belowe Ek’s lief vir jou (Ek’s lief vir jou) Jy’t gesê dis vir ewig maar waar is jy nou? Sal eerder stom raak As wat ek dit vir jou moet sê Hoe ek nog elke dag bly dink Dat ons 'n lewe saam kon hê Dis net te veel vir my Is dit nou heel verby Sal eerder stom raak Sal eerder lam word As om weg te loop van jou As wat ek op staan in die oggend En moet soek en roep na jou Dis net te veel vir my Is dit nou heel verby Is dit nou heel verby Vier woorde Jy kry en verloor dit Ek's lief vir jou (Ek's lief vir jou) Dis so maklik gesê Maar ek wonder waar is dit nou (Vier woorde) Vier woorde wat jy my belowe Ek's lief vir jou (Ek's lief vir jou) Jy't gesê dis verewig Maar waar is jy nou Waar is jy nou Waar is jy nou Jy't gesê dis verewig Maar waar is jy nou Vier woorde Jy kry en verloor dit Ek's lief vir jou Dis so maklik gesê Maar ek wonder waar is dit nou Vier woorde wat jy my belowe Ek's lief vir jou (Ek's lief vir jou) Jy't gesê dis verewig Maar waar is jy nou Jy't gesê dis verewig Maar waar is jy nou