Saggies (Feat. Young King The Vocalist)

Saggies (Feat. Young King The Vocalist)

Temple Boys Cpt

Длительность: 2:21
Год: 2022
Скачать MP3

Текст песни

Saggies op haar lippe my hande op haar heupe
Sy move van nou so lekker my babe can do it better
Sy kry lus smaak hom bliss sy's bewus sy gaan my mis

Is die Temple
Mr Werkhom
Areveerend
En Mr Gham
Waar was jy gister
Met Mr Stifler
Ons areveerig
Tsy kan probeer neh
Ai jinne tjy

Kry jou learners voor tsy vermy wil ry
Hello jy
Tsy weet ons het lyn
Temple Boys
Al op jou lippe
Al op jou heupe
Voel vir ons
Voel vir ons

(Ons is goats)
(Ai jinne tjy) Pause die kak ek gee op en sy gee af
Ek sê buk laat ek jou straf en my loep was in haar mag
En ek doenit innie dag is 'n bonnie voer sy lig en sy bel my phone is af
Gwala

Hier
Hier kommie
Temple Boys, Temple Boys
Temple Boys, Temple Boys (Hier, hier kom hierdie tsek)

Saggies op haar lippe my hande op haar heupe
Sy move van nou so lekker my babe can do it better
Sy kry lus smaak hom bliss en sy's bewus sy gaan my mis

Ek sê jy Young King Dala mal kak op'ie beat
Temple Boys moerrit uit Dala lekker op die bass ai jirre tjy

Kry jou learners voor tsy vermy wil ry
Hello jy
Tsy weet ons het lyn
Temple Boys
Al op jou lippe
Al op jou heupe