My Vriende Sukkel Ook
Van Coke Kartel
2:56Verdoof, vergiftig, Verskoon my met ʼn soen op die wang Jy het 'n toekoms mooi beplan Ek verkies nog steeds Om in die Kaapstad se nag in te kruip Kan ons daar ontmoet En die aarde kry Om ons stuk vir stuk in te sluk Haal asem Haal asem En keer op keer Moet ek wegkruip, Want die waarheid lê so dun Te jonk om te gaan slaap Hoe kan jy jou oë toemaak? Jou ma se poes Kan ons daar ontmoet En die aarde kry Om ons stuk vir stuk in te sluk Haal asem Haal asem Ek hoor jy sê so Haal asem Haal asem Ek moes verloor toe middelmatigheid nog genoeg was Was dit nodig om van my ʼn man te maak? My God verlos my van dié vraag Knyp die valsheid tussen jou twee vingers vas Kan ons daar ontmoet En die aarde kry Om ons stuk vir stuk in te sluk En die vloer sal sink Soos ons verdrink. Haal asem Haal asem Ek hoor jy sê so Haal asem Haal asem Haal asem Ons het daar ontmoet Met die aarde gekry Om ons stuk vir stuk in te sluk En die vloer gesink Soos ons verdrink Haal asem Haal asem Ek hoor jy sê so Haal asem Haal asem Haal asem