Dezzie
Adam Tas
3:40Jy stuur my jou BBM PIN Ek gaan jou invite is jy in as ek jou vra? Daar is geen tweede kans Dit is deesdae die in ding Ons chat met mekaar en voor jy jou oë uitvee Dan koop ons ‘n huisie saam Die tyd loop verby terwyl ek en jy op BBM vry Die tyd loop verby terwyl ek en jy op BBM vry 21EBD332 Ag asseblief herhaal dit weer 21EBD332 Het jy dit of soek jy dit weer? Met jou PIN in my kop Sit ek jou dadelik by my favourites op en ek sien Hoe jou foto verskyn My vingers bewe maar ek vra jou op ‘n date Jy sê eers nee maar toe smiley face en o o En toe se jy ja Die tyd loop verby terwyl ek en jy op BBM vry Die tyd loop verby terwyl ek en jy op BBM vry 21EBD332 Ag asseblief herhaal dit weer 21EBD332 Het jy dit of soek jy dit weer? Het jy dit of soek jy dit weer? 21EBD332 Ag asseblief herhaal dit weer 21EBD332 Het jy dit of soek jy dit weer? Het jy dit of soek jy dit weer?