Jenny
Jan Blohm
3:47Sy dra 'n vuur in my are Ek brand my as die laaste een wat bars vir 'n pakkie twintig blou Dit bring my twee strate nader aan jou My hande voel soos dié van 'n ander En ek wonder, kan 'n man verander? Ek het iets nodig om aan vas te klou, 'n tien pond hammer of 'n vrou soos jy Hoe's daai vir bely? Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot Met bloed in my are met jou in my mond 'n Foto van jou jy hou 'n foto van my vas In die gatsak van my blou jeans en crazy scenes Jy soen my met jou Ek lewe nou al heeltemal te lank In vreemde plekke uit 'n ou rugsak Waar sal ek my liefde kry? Seker net daar waar jy bly Hey hey hey Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot Met bloed in my are met jou in my mond 'n Foto van jou jy hou 'n foto van my vas In die gatsak van my blou jeans en crazy scenes Jy soen my met jou