Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?
Adam Tas
3:04Rus en vrede is al wat ek wil hê en ‘n plekkie om my kop neer te lê Ja daar doer daar doer in die Bosveld Met geen verkeers probleme of polisie sirenes wat my heelnag lank pla O vergeet van my daar doer daar doer in die bosveld Ja en gee vir my net die somerreën Wat wild en wragtig om ‘n kremetart kreun Ja gee vir my net die rooi stofpad En vergeet van my daar doer daar doer in die Bosveld Sit net vellies aan my voete en stuur my groete vir die mense van die dorp En los vir my daar doer daar doer in die bosveld Waar 'n lister pomp sluk by die dam se mond En 'n kudubul drie draai staan Daar doer in die bosveld skryf ek my naam Ja en gee vir my net die somerreën Wat wild en wragtig om ‘n kremetart kreun Ja gee vir my net die rooi stofpad En vergeet van my daar doer daar doer in die Bosveld En in die middernag ure om die hardekool vure Hoor ek ook die jakkals tjank Ja daar doer daar doer in die Bosveld En met 'n bietjie geluk en ‘n dromers se pluk Sal ek ook my plasie kry Ja daar ver daar ver in die Bosveld Ja en gee vir my net die somerreën Wat wild en wragtig om ‘n kremetart kreun Ja gee vir my net die rooi stofpad En vergeet van my daar doer daar doer in die Bosveld Ja en gee vir my net die somerreën Wat wild en wragtig om ‘n kremetart kreun Ja gee vir my net die rooi stofpad En vergeet van my daar doer daar doer in die Bosveld