Skilpadtepel
Adam Tas
3:25Daar’s ‘n stukkie van jou wat ek wil hou Dis die reuk van jou lyf wat aan my beddegoed klou Met jou wintersop in ouma se pot Hoe jy vir my lag as ek die WP spot En die ketel op die stoof wat heeldag kook Ruik na koffiemoer en na sigaretrook Jy plaas jou blomme in my Bybel En jy sê jy’s lief vir my Maar ek mis jou wintersop In ouma se pot Jy plaas jou blomme in my Bybel En jy sê jy’s lief vir my Maar ek mis jou wintersop In ouma se pot O ek mis jou wintersop In ouma se pot Maar ek mis jou wintersop In ouma se pot Jou ruite lê spierwit gesneeu En oupa klok tick uit die vorige eeu En in ‘n fotoraam sien ek jou familie staan By ‘n vakansieoord daar by Aliwal Noord En die hond op die mat is ons steekhaar brak Vlieg ‘n by in die huis jy sê dis lady luck Jy plaas jou blomme in my Bybel En jy sê jy’s lief vir my Maar ek mis jou wintersop In ouma se pot Maar ek mis jou wintersop In ouma se pot Jy plaas jou blomme in my Bybel En jy sê jy is lief vir my Maar ek mis jou wintersop In ouma se pot Maar ek mis jou wintersop In ‘n driepoot pot