Ai My Lam
Jan Blohm
3:26Jy en my verlaat op ’n somersaand En die lig op die rooi stoep aangelaat Meer as woorde sê Meer as ek kan sê En ek onthou vanaand alles van jou En daardie song van jou is op die radio Meer as woorde sê Meer as ek kan sê Jenny onthou jy toe dit sonde was Het jy my leer dans op ’n Saterdagaand Ons lywe was jonk dit was so laat in die aand Jenny met die wit rok en die radio aan Daar was iets in daardie soene wat jou lyf beskryf En ek laat wwet nou vir jou ek is verlief op jou Meer as woorde sê Meer as ek kan sê En elke aand as jy so dans op daardie voorstoep van jou Het ek geweet eendag gaan ek jou vashou Meer as woorde sê Meer as ek kan sê Jenny onthou jy toe dit sonde was Het jy my leer dans op ’n Saterdagaand Ons lywe was jonk dit was so laat in die aand Jenny met die wit rok en die radio aan Soveel meer as As wat woorde sê Soveel meer as Ek kan sê Jenny onthou jy toe dit sonde was Het jy my leer dans op ’n Saterdagaand Jou ma hul het loop slaap dit was so stil in die huis Jenny met die wit rok en die radio aan Jenny onthou jy toe dit sonde was Het jy my leer dans op ’n Saterdagaand Ons lywe was jonk dit was so laat in die aand Jenny met die wit rok en die radio aan