Die Mooi In Jou
Demi Lee Moore
3:20Word wakker elke oggend met 'n brief hier in my kop Maar daar is nie 'n naam of 'n terug adres op Gelos vir my in drome Gelos vir my deur jou Ek voel dit in jou kyke, ek hoor dit in jou stem Dis heeltemal te beautiful om dit te wil ontken Daai brieffies in my drome Jy Kyk hoe pas jou hart in my Ek weet dit al lankal Ja ekke weet dat jy Voel hoe maak jy sin by my Ek weet dit al lankal so lankal al lankal Dat jy daai brief wou skryf Word wakker elke oggend met 'n brief hier teen my deur Die handskrif bly dieselfde maar die liefde alhoemeer Dis nie meer in my drome Dis nie meer in my kop Lewe is' n oog wink en dan is dit verby So min dat mens jou hart se middel in 'n ander kry Daai brieffies in my drome Ja elke een by my Jy Kyk hoe pas jou hart in my Ek weet dit al lankal Ja ekke weet dat jy Voel hoe maak jy sin by my Ek weet dit al lankal so lankal al lankal Dis meer as wat ons ooit sal weet Te veel vir een net plek vir twee Belowe ek sal alles gee, vir jou 'n lang se brieffie stuur Ditto Jy, kyk hoe pas jou hart in my Ek weet dit al lankal Ja ekke weet dat jy Voel hoe maak jy sin by my Ek weet dit al lankal so lankal al lankal Dat jy daai brief wou skryf Ek weet dit al lankal so lankal al lankal Dat jy daai brief wou skryf