Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Bobby Van Jaarsveld
3:23Wie weet Waar die liefde lê Net jy Sal dit vir my kan sê Ons weet Van geheime bou En ek sal Joune altyd by my hou Want ek Ek ken jou al lankal Ek lees jou soos 'n boek Die storie van my lewe is eenvoudig maar so soet Dit begin wanneer jy instap en eindig wanneer jy groet Ja die storie van my lewe is eenvoudig maar so waar Dit begin wanneer jy ja sê En eindig wanneer jy gaan Wie sal Weet hoe ons nou voel? En wie sal Verstaan wat ek bedoel? Ek weet Dis niks om te vergeet Maar van jou Sal ek altyd wil weet Want ek Ek ken jou al lankal Ek lees jou soos 'n boek Die storie van my lewe is eenvoudig maar so soet Dit begin wanneer jy instap en eindig wanneer jy groet Ja die storie van my lewe is eenvoudig maar so waar Dit begin wanneer jy ja sê En eindig wanneer jy gaan Jy my groet en vra, bly jy vanaand (Vanaand) Dan hou ons by die storielyn Net soos dit hier staan Die storie van my lewe is eenvoudig maar so soet Dit begin wanneer jy instap en eindig wanneer jy groet Ja die storie van my lewe is eenvoudig maar so waar Dit begin wanneer jy ja sê En eindig wanneer jy gaan Dit begin wanneer jy ja sê En eindig wanneer jy gaan