Plaas Dorp Toe

Plaas Dorp Toe

Chris Steyn

Альбом: Plaas Dorp Toe
Длительность: 3:19
Год: 2024
Скачать MP3

Текст песни

Was ‘n lang paar maande agter my
En die hemel weet ek’s moeg
Het die naam van khaki aangetrek
En die harde werk gedoen

En ek is trots op wat ek doen
Ek’s trots op wie ek is
Maar ‘n man moet bietjie asemhaal
‘n Boer moet bietjie rus

En die sweet gaan vanaand
By my kop aftap
Vir ‘n hele ander rede
My ou maat

Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe

Ons gaan kuier deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai

Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe

Nou’s ons terug in die lande
Maar my maat jy moes daar wees
Vertel dit vir die manne
Hulle ken die storie reeds

My pa is trots op wat ek doen
Hy’s trots op wie ek is
Maar selfs die grootste boere
Moet partykeer bietjie rus

En die sweet gaan vanaand
By my kop af tap
Vir ‘n hele ander rede
My ou maat

Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe

Ons gaan kuier deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai

Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe

Ons almal weet dis alweer daai seisoen
Ons almal weet wat ons nou moet doen

Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe

Ons gaan kuier deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai

Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe

Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe