Sewentien
Dewald Wasserfall
3:35Hou vas aan alles wat jy kan Net aan wie jy is, en dan Kry jouself beet, en hou my naby jou Bly weg van dinge wat jou pla Al die eindelose vrae Want dit maak jou seer en dit hou my weg van jou Ek praat te vinnig, ek sê te min Ek skryf die einde voor die begin Ek wou een duisend maal vir jou sê hoe ek voel En hierdie is die klank wat my hart maak Hierdie is die dinge wat saak maak Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou Hierdie is die klank wat my hart maak Dis die oomblik dat die lewe weer sin maak Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou Hierdie is die klank wat my hart maak Soveel meer wat ek jou moet vertel Die geheim onder jou vel Dit hou jou hart vas, en dit maak my vas aan jou Min tyd en minder energie Jy voel so vêr al is jy hier En alles wat so seermaak hou my vêr van jou Ek praat te vinnig, ek sê te min Ek skryf die einde voor die begin Ek wou een duisend maal vir jou sê hoe ek voel En hierdie is die klank wat my hart maak Hierdie is die dinge wat saak maak Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou Hierdie is die klank wat my hart maak Dis die oomblik dat die lewe weer sin maak Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou Hierdie is die klank wat my hart maak Sal jy kon glo? Dis alles van my Dis alles vir jou Hierdie is die klank wat my hart maak Hierdie is die dinge wat saak maak Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou Hierdie is die klank wat my hart maak Dis die oomblik dat die lewe weer sin maak Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou Hierdie is die klank wat my hart maak Hierdie is die klank wat my hart maak