Sewentien
Dewald Wasserfall
3:35Wie't jou hart gesteel? En homself laat verbeel hy’s beter Beter as jy? Wie't jou toegevou? Homself rondom jou toegebou? Jy’s beter, beter as hy Jy kan vergeet van die seerkry Solank jy vashou aan my Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry Gooi jou hartseer arms om my Hoekom draai die wêreld Om en om en om jou En niemand hier verstaan jou Maar jy’s vry En hoekom draai die wêreld Om en om en om my En niemand hier verstaan my En alles wat jy doen los my verstom Jy’s so eensaam soos die son Wie't jou hart gebreek? Omgedraai en jou verneuk? En niemand weet, maar jy verdien die wêreld Wie’t jou siel verstaan? Jou asem tien keer weggeslaan? Jy’s beter as wat hulle jou wil maak As jy vergeet en vergewe Sal jy verdien wat jy kry Jy’t soveel vrae Maar so min antwoorde vir my Gooi jou hartseer arms om my Hoekom draai die wêreld Om en om en om jou En niemand hier verstaan jou Maar jy’s vry En hoekom draai die wêreld Om en om en om my En niemand hier verstaan my En alles wat jy doen los my verstom Jy’s so eensaam soos die son Jy kan vergeet van die seerkry Solank jy vashou aan my Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry Gooi jou hartseer arms om my Hoekom draai die wêreld Om en om en om jou En niemand hier verstaan jou Maar jy’s vry Hoekom draai die wêreld Om en om en om my En niemand hier verstaan my En alles wat jy doen los my verstom Jy’s so eensaam soos die son Jy’s so eensaam soos die son Jy’s so eensaam soos die son