Ek Dink Aan Jou (Radio Edit)
Dozi
3:30"maybe" my "baby" kruip jy weg vir my "maybe" my "baby" sal ek jou iewers kry maar wanneer die wind die kers se vlam dood waai "maybe" my "baby" "maybe" sal ons eendag doeksaf lê "maybe" my "baby" gaan ons na die melkweg kyk "maybe" my "baby" gaan ons die aandblom ruik "maybe" my "baby" gaan ons donkie kar ry "maybe" my "baby" gaan ons hoendervleis kry gaan terug