Koue Hande

Koue Hande

Juan Boucher

Альбом: Hier Waar Ek Nou Is
Длительность: 4:31
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Ons kan saam verdwyn ontspan nou
Ek dink ons is alleen
Die enigste klank is ons wat asem haal
Dis net ek jy hier

Ek loop weg van liefde so stop my
In jou ondergronds se siels verhitting
Jy is die warm geweer hier in my denim baadjie
Want dis net ek en jy hier

Ek dink jy is in genoeg om 'n greep in my gees te kry
Hou net jou hand uit my hemp uit
Want jou hande is koud
Almal sê jou koue hande is warm liefde vir my

En ek dink ek besef dit
Wat doen jou koue hande aan my?
En ek dink ek besef dit
Wat doen jou koue hande aan my?

Ek dink jy is in genoeg
Ek dink jy is in genoeg

Daar is 'n sloot tussen ons maar daar's roof kyk
Die mense hou aan ons skouspel vas
Jy steek my weg in jou klere kas
En sê dis okay ek is nou hier

Gooi my lyf soos haal uit die hemel uit
Ons sal die getui oorleef
Lag vir my tot ek vlenters word
Solank dit net jy is

Ek dink jy is in genoeg om 'n greep in my gees te kry
Hou net jou hand uit my hemp uit
Want jou hande is koud
Almal sê jou koue hande is warm liefde vir my

En ek dink ek besef dit
Wat doen jou koue hande aan my?
En ek dink ek besef dit
Wat doen jou koue hande aan my?

Ek dink jy is in genoeg

Ek dink jy is in genoeg

Ek dink jy is in genoeg