Wil Jy In My Arms Lê Vanaand?

Wil Jy In My Arms Lê Vanaand?

Elvis Se Seun

Альбом: Boererock
Длительность: 3:27
Год: 2014
Скачать MP3

Текст песни

Hou vas
Kom bietjie nader en dans teen my
Ek wil iets fluister hier in jou oor
Ek kan my nie inhou ek gaan dit verloor

Jy’s mooier as mooi en ek hou van jou
Ek hou van jou glimlag en wat jy doen
Moenie nou stop nie ek wil jou soen

Die gevoel raak net sterker ek kan jou nie los
Jy hou my al stywer ek kan dit nie glo
Jy draai my wêreld onderstebo

Hou vas hou my om my heupe styf vas
Soen my op my lippe as jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê

Wil jy mag ek aan jou vat jy’s sexy
Kom ek sê jou wat as jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand

Hou jy daarvan as ek aan jou vat?
Ek voel hoe jou hart klop hier teen my bors
Kom saam met my laat ons nie tyd mors

Die gevoel raak net sterker ek kan my nie keer
Jy druk my al stywer ek kan dit nie glo
Jy draai my wêreld onderstebo

Hou vas hou my om my heupe styf vas
Soen my op my lippe as jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê

Wil jy mag ek aan jou vat jy’s sexy
Kom ek sê jou wat as jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand

Hou my vas hou my om my heupe ja stywer vas
Soen my op my lippe en ek hou jou vas
Hou my vas en ek hou jou vas vanaand

Hou my vas hou my om my heupe ja stywer vas
Soen my op my lippe en ek hou jou vas
In my arms in my arms vanaand