Tannie Katesbes
Fatman
3:01En sy sê hoezit Kan ek my veer in jou hoed sit My nommer op jou foon sit vir 'n laatnag huig roman Sy sê hoezit Kan ek langs jou by die dans sit My aas weer aan jou hoek sit vir jou leer om vis te vang Gooi hom lekker diep lat hy die bodem tref As hy vir jou byt my liefie laat hom smyt my liefie laat hom smyt Gooi hom lekker diep maar laat ons gou-gou kyk Al is die visse groot my liefie trek hom uit my liefie laat hom smyt Sy sê hoezit Kan ek maar op jou skoot sit jou lekker vry totdat dit wit sit Dat jy my nooit vergeet En sy sê hoezit Ek sien daar's stywe lyne Is dit joune of dalk myne is daar nog of is dit dit Gooi hom lekker diep lat hy die bodem tref As hy vir jou byt my liefie laat hom smyt my liefie laat hom smyt Gooi hom lekker diep maar laat ons gou-gou kyk Al is die visse groot my liefie trek hom uit my liefie laat hom smyt Gooi hom lekker diep lat hy die bodem tref As hy vir jou byt my liefie laat hom smyt my liefie laat hom smyt Gooi hom lekker diep maar laat ons gou-gou kyk Al is die visse groot my liefie trek hom uit my liefie laat hom smyt