As Jy Iemand So Lief Het
Gerhard Steyn
3:55‘n Bietjie van my liefde bietjie van my bloed ‘n Bietjie van my hart want ek weet ek moet En jy weet ek sal Vir jou asemhaal ‘n Bietjie van jou storms bietjie van jou seer ‘n Bietjie van jou trane in die diep blou see As jou wêreld val Sal ek vir jou asemhaal Ek wil in jou oë verdrink kyk of jy my kan vind En as jy my kry hou my vas Ek wil in jou arms smelt soos vuur deur winterveld Totdat die hemel voor ons val Voor jy my nog vra Oh voor jy my nog vra Sal ek vir jou asemhaal ‘n Bietjie van die waarheid bietjie hoop en moed ‘n Bietjie van alleen maak dit bittersoet Maar jy weet ek sal Ek sal vir jou asemhaal Ek wil in jou oë verdrink kyk of jy my kan vind As jy my kry hou my vas Ek wil in jou arms smelt soos vuur deur winterveld Totdat die hemel voor ons val Voor jy my nog vra Oh voor jy my nog vra Sal ek vir jou asemhaal Jy weet ek sal Vir jou asemhaal Ek wil in jou oë verdrink kyk of jy my kan vind En as jy my kry hou my vas Ek wil in jou arms smelt soos vuur deur winterveld Totdat die hemel voor ons val Voor jy my nog vra Oh voor jy my nog vra Sal ek vir jou asemhaal Voor jy my nog vra Oh voor jy my nog vra Sal ek vir jou asemhaal